Lekker souserige hoender

Description

Maklike hoender resep met minimale voorbereiding.

Ingredients

  • 1 kg hoender stukke
  • 1 koppie chutney
  • 1 koppie mayonase
  • 1 koppie koue water
  • 1 pakkie bruin uie sop
  • Groente van keuse

Method

Voorverhit oond na 180 grade celsius. Braai hoender tot bruin in ‘n pan. Sit dan hoender in redelike groot oondbak. Groente kan saam in dieselfde bak gesit word. Meng chutney, mayonase, water en bruin uie sop. Gooi oor hoender. Bedek en bak vir vir ‘n huur en ‘n half.


Spotted a problem with this recipe? Contact me